RECA_AFR_edited.png

Gereformeerde Evangeliese Kerk
van Australië

LUX MUNDI

Gemeente

Logo vir Lux Mundi.jpg

Leraar
pastor

Ds James Walters

Kontak ons contact us

LERAAR KONTAK BESONDEHEDE:

MOBILE: +61(0)424 824 897

EMAIL    james@luxmundi.org.au

JEUG WERKER: Ashton Watts

MOBILE: +61(0)433 020 665

E:MAIL:   ashton@luxmundi.org.au

KERKKANTOOR: Amanda Vos

MOBILE:  +61(0)408 340 693 

EMAIL:     admin@luxmundi.org.au

Erediens tye
service times

Sondagoggende om 09:00 Afrikaanse diens sowel as Engelse diens in twee lokale van Mater Dei College

 

Gedurende skooltermyne word Kinderkerk vir die kleuters aangebied en direk na afloop van die eredienste word Geloofsonderrigklasse vir laerskoolkinders aangebied. Hoërskoolkinders kom 2-weekliks bymekaar.

aanbiddingsplek
address

Mater Dei College

107 Treetop Ave, Edgewater, 6027

Afrikaanse erediens in die Bernie Boss saal elke Sondagoggend om 09h00


English service in Benedict Building at  9:00am


Eredienste op YouTube beskikbaar. 
The sermons are available on YouTube.

webtuiste
website

Volg ons op Facebook:

RECA-Perth

Luxmundi Faith Community